Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 23:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 “‘Dít is die seisoenfeeste van Jehovah, heilige byeenkomste, wat julle op hulle vasgestelde tye moet aankondig:

  • Numeri 28:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “‘In die eerste maand, op die 14de dag van die maand, sal Jehovah se Pasga wees.+

  • Numeri 29:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 “‘En in die sewende maand, op die eerste van die maand, moet julle ’n heilige byeenkoms hou. Julle mag geen harde werk doen nie.+ Dit is ’n dag waarop julle op die trompet moet blaas.+

  • Deuteronomium 16:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 “Jy moet die Huttefees*+ sewe dae lank vier wanneer jy die opbrengs van jou dorsvloer, jou oliepers en jou wynpers insamel.

  • Deuteronomium 16:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “Drie keer per jaar moet al die mans voor Jehovah jou God verskyn op die plek wat hy uitkies: vir die Fees van die Ongesuurde Brode,+ die Fees van die Weke+ en die Huttefees,*+ en niemand mag met leë hande voor Jehovah verskyn nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel