Eksodus 31:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Julle moet die Sabbat hou, want dit is vir julle iets heiligs.+ Enigiemand wat dit ontheilig, moet doodgemaak word. As enigiemand enige werk op daardie dag doen, moet hy doodgemaak word en so uit sy volk verwyder word.+
14 Julle moet die Sabbat hou, want dit is vir julle iets heiligs.+ Enigiemand wat dit ontheilig, moet doodgemaak word. As enigiemand enige werk op daardie dag doen, moet hy doodgemaak word en so uit sy volk verwyder word.+