-
Levitikus 10:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Later het Aäron se seuns Nadab en Abiʹhu+ elkeen sy vuurbak geneem en vuur* daarin gesit en reukwerk+ daarop geplaas. Toe het hulle onwettige vuur voor Jehovah begin offer,+ wat hy hulle nie beveel het om te doen nie. 2 Hierop het ’n vuur van Jehovah af gekom en hulle verteer,+ en hulle het voor Jehovah gesterf.+
-
-
Numeri 11:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 En die volk het bitterlik begin kla voor Jehovah. Toe Jehovah dit hoor, het hy woedend geword. En Jehovah het vuur onder hulle ingestuur, en dit het party aan die rand van die kamp verteer.
-