38 Dun metaalplate moet gemaak word van die vuurbakke van die manne wat hulle lewe verloor het omdat hulle gesondig het, en die altaar moet daarmee oorgetrek word,+ want hulle het die vuurbakke voor Jehovah aangebied, en dit het heilig geword. Dit moet vir die Israeliete as ’n teken dien.”+