Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 10:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Julle moet ook die bors van die beweegoffer en die boud van die heilige deel+ op ’n rein plek eet, jy en jou seuns en jou dogters saam met jou,+ want hierdie dinge is gegee as ’n voorsiening vir jou en vir jou seuns uit die vrede-offers* van die Israeliete.

  • Deuteronomium 18:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “En die priesters sal die reg hê om die volgende van die volk te ontvang: Wanneer iemand ’n offerande bring, of dit nou ’n bul of ’n skaap is, moet hy die skouer, die kakebene en die maag vir die priester gee.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel