-
Levitikus 22:4-6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Geen man van Aäron se nageslag wat melaats+ is of ’n afskeiding+ het, mag van die heilige dinge eet totdat hy rein word nie.+ Dit geld ook vir die man wat aan iemand raak wat onrein geword het deur middel van ’n dooie persoon*+ en vir ’n man wat ’n saadstorting+ het 5 en vir ’n man wat aan ’n onrein kruipende diertjie raak+ of aan ’n mens raak wat om enige rede onrein is en wat hom onrein kan maak.+ 6 Die persoon wat aan so iets of so iemand raak, sal tot die aand toe onrein wees en mag niks van die heilige dinge eet nie, maar hy moet in water bad.+
-