Eksodus 17:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die hele gemeenskap van Israel het op Jehovah se bevel+ van die een plek na die ander getrek op hulle reis uit die wildernis Sin,+ en hulle het in Reʹfidim kamp opgeslaan.+ Maar daar was geen water vir die volk om te drink nie.
17 Die hele gemeenskap van Israel het op Jehovah se bevel+ van die een plek na die ander getrek op hulle reis uit die wildernis Sin,+ en hulle het in Reʹfidim kamp opgeslaan.+ Maar daar was geen water vir die volk om te drink nie.