8 Toe het ons verby ons broers getrek, die nakomelinge van Esau,+ wat in Seïr woon, en weggebly van die pad van die Aʹraba, van Elat en van Eʹseon-Geʹber.+
“Daarna het ons weggedraai en verder getrek met die pad van die wildernis van Moab.+
18 Toe hulle verder deur die wildernis getrek het, het hulle om die land Edom+ en die land Moab gegaan. Hulle het oos van die land Moab getrek+ en in die Arnon-streek kamp opgeslaan. Hulle het nie binne Moab se grense gekom nie,+ want die Arnon-vallei was die grens van Moab.