Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 3:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Want koning Og van Basan was die laaste van die Refaïete. Sy lykbaar* was van yster* gemaak, en dit is nog steeds in Rabba van die Ammoniete. Dit is nege el* lank en vier el breed, volgens die standaard-el.

  • Deuteronomium 4:47
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 47 En hulle het sy land en die land van koning Og+ van Basan in besit geneem, die twee konings van die Amoriete wat in die streek oos van die Jordaanrivier was,

  • Josua 13:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Die Rubeniete en die Gadiete het hulle erfdeel saam met die ander halwe stam van Manasʹse ontvang. Dit was die erfdeel wat Moses vir hulle aan die oostekant van die Jordaanrivier gegee het, net soos Moses, die kneg van Jehovah, aan hulle toegewys het:+

  • Josua 13:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 asook die hele koninkryk van Og in Basan, wat in Asʹtarot en in Edreʹï regeer het. (Og was een van die laaste Refaïete.)+ Moses het hulle verslaan en hulle verdryf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel