Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 12:4-6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Die ander een was koning Og+ van Basan, een van die laaste Refaïete,+ wat in Asʹtarot en Edreʹï gewoon het. 5 Hy het regeer oor die gebied van die berg Hermon, oor Salka en oor die hele Basan,+ tot by die grens van die Gesuriete en die Maägatiete,+ sowel as oor die helfte van Giʹlead, tot by die gebied van koning Sihon van Hesbon.+

      6 Moses die kneg van Jehovah en die Israeliete het hulle verslaan,+ en daarna het Moses, die kneg van Jehovah, hulle land aan die Rubeniete, die Gadiete en die halwe stam van Manasʹse as ’n besitting gegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel