-
Nehemia 13:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Op daardie dag is die boek van Moses in die teenwoordigheid van die volk gelees,+ en dit het gesê dat geen Ammoniet of Moabiet+ ooit in die gemeente van die ware God mag ingaan nie,+ 2 want hulle het nie vir die Israeliete brood en water gegee nie. Hulle het eerder vir Biʹleam gehuur om ’n vloek oor hulle uit te spreek.+ Maar ons God het die vloek in ’n seën verander.+
-