2 Konings 6:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Eliʹsa het toe gebid en gesê: “O Jehovah, maak asseblief sy oë oop sodat hy kan sien.”+ Jehovah het dadelik die dienaar se oë oopgemaak, en hy het gesien dat die bergstreek rondom Eliʹsa+ vol perde en strydwaens van vuur+ was.
17 Eliʹsa het toe gebid en gesê: “O Jehovah, maak asseblief sy oë oop sodat hy kan sien.”+ Jehovah het dadelik die dienaar se oë oopgemaak, en hy het gesien dat die bergstreek rondom Eliʹsa+ vol perde en strydwaens van vuur+ was.