Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 14:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Jehovah van die leërmagte het gesweer:

      “Wat ek besluit het moet gebeur, sal gebeur.

      Net soos ek besluit het, so sal dit wees.

  • Jesaja 46:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Van die begin af voorspel ek die uiteinde,

      en van die verre verlede af voorspel ek die dinge wat nog nie gedoen is nie.+

      Ek sê: ‘Wat ek besluit,* sal gebeur,+

      en ek sal doen wat ek ook al wil.’+

  • Miga 7:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 U sal u getrouheid aan Jakob toon,

      u lojale liefde aan Abraham,

      soos u lank gelede vir ons voorvaders gesweer het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel