Numeri 8:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “Sonder die Leviete van die Israeliete af en reinig hulle.+ Numeri 18:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 En laat jou broers van die stam van Levi, die stam van jou vaders, ook saam met jou nader kom, sodat hulle by jou kan aansluit en jou en jou seuns voor die tent van die Getuienis kan dien.+
2 En laat jou broers van die stam van Levi, die stam van jou vaders, ook saam met jou nader kom, sodat hulle by jou kan aansluit en jou en jou seuns voor die tent van die Getuienis kan dien.+