Eksodus 34:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Sorg dat julle nie ’n verbond met die inwoners van die land maak nie, want wanneer hulle hulle gode aanbid* en aan hulle gode offerandes bring,+ sal julle genooi word, en julle sal van hulle offerandes eet.+ 1 Korintiërs 10:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Nee, maar ek sê dat die nasies hulle offers aan demone offer en nie aan God nie,+ en ek wil nie hê dat julle by die demone moet aansluit nie.+
15 Sorg dat julle nie ’n verbond met die inwoners van die land maak nie, want wanneer hulle hulle gode aanbid* en aan hulle gode offerandes bring,+ sal julle genooi word, en julle sal van hulle offerandes eet.+
20 Nee, maar ek sê dat die nasies hulle offers aan demone offer en nie aan God nie,+ en ek wil nie hê dat julle by die demone moet aansluit nie.+