Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “Julle eie oë het gesien wat Jehovah in die geval van die Baäl van Peor gedoen het: Jehovah julle God het elke man wat agter die Baäl van Peor+ aangeloop het, onder julle uitgeroei.

  • Josua 22:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Was die oortreding van Peor nie genoeg vir ons nie? Ons het ons tot vandag toe nog nie daarvan gereinig nie, al het ’n plaag oor die volk van Jehovah gekom.+

  • Psalm 106:28, 29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Toe het hulle die Baäl van Peor begin aanbid*+

      en offerandes geëet wat aan die dooies geoffer is.*

      29 Hulle het Hom met hulle dade uitgetart,+

      en ’n plaag het onder hulle uitgebreek.+

  • Hosea 9:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 “Soos druiwe in die wildernis het ek Israel gevind.+

      Soos die eerste vroeë vye aan ’n vyeboom het ek julle voorvaders gesien.

      Maar hulle het na Baäl van Peor gegaan.+

      Hulle het hulle aan die skandelike ding* toegewy+

      en walglik geword soos die ding waarvoor hulle lief is.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel