-
Numeri 25:14, 15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Terloops, die naam van die Israelitiese man wat saam met die Midianitiese vrou doodgemaak is, was Simri, die seun van Salu, ’n hoofman van ’n vaderhuis van die Simeoniete. 15 Die naam van die Midianitiese vrou wat doodgemaak is, was Kosbi, die dogter van Sur.+ Hy was ’n leier van die familiegroepe van ’n vaderhuis in Miʹdian.+
-