Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 6:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Eleaʹsar het die vader geword van Piʹnehas.+ Piʹnehas het die vader geword van Abisuʹa.

  • Esra 7:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Ná hierdie dinge, gedurende die regering van koning Artasasʹta+ van Persië, het Esra*+ teruggekeer. Hy was die seun van Seraʹja,+ die seun van Asarʹja, die seun van Hilkiʹa,+

  • Esra 7:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 die seun van Abisuʹa, die seun van Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar,+ die seun van die hoofpriester Aäron.+

  • Esra 8:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En hier volg ’n lys van die hoofde van hulle vaderhuise en die geslagsregister van die mense wat gedurende die regering van koning Artasasʹta saam met my uit Babilon gekom het:+ 2 van die kinders van Piʹnehas:+ Gersom. Van die kinders van Iʹtamar:+ Daniël. Van die kinders van Dawid: Hattus.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel