7 Jy en jou seuns is verantwoordelik vir julle priesterlike pligte in verband met die altaar en vir wat agter die gordyn is,+ en julle moet hierdie diens verrig.+ Ek het die diens van die priesterskap as ’n geskenk aan julle gegee, en enige ander persoon wat nader kom, moet doodgemaak word.”+