26 Toe het Juda dit ondersoek en gesê: “Sy is regverdiger as ek, omdat ek haar nie aan my seun Sela gegee het nie.”+ En daarna het hy nie weer seksuele omgang met haar gehad nie.
21 Die seuns* van Sela,+ die seun van Juda, was Er, die vader van Lega, en Lada, die vader van Mareʹsa, en die families van die vervaardigers van goeie materiaal van die huis van Asbeʹa,