Levitikus 25:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 As julle my wetsbepalings nakom en my regterlike bevele onderhou, sal julle in veiligheid in die land woon.+ Deuteronomium 30:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Jehovah julle God sal julle in die land inbring wat julle vaders in besit geneem het, en julle sal dit besit. En hy sal sorg dat dit met julle goed gaan en hy sal julle meer laat word as julle vaders.+
18 As julle my wetsbepalings nakom en my regterlike bevele onderhou, sal julle in veiligheid in die land woon.+
5 Jehovah julle God sal julle in die land inbring wat julle vaders in besit geneem het, en julle sal dit besit. En hy sal sorg dat dit met julle goed gaan en hy sal julle meer laat word as julle vaders.+