Josua 1:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Wees moedig en sterk,+ want jy sal hierdie volk die land laat erf wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het om aan hulle te gee.+ Psalm 27:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hoop op Jehovah.+ Wees moedig en sterk van hart.+ Ja, hoop op Jehovah. Psalm 118:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jehovah is aan my kant. Ek sal nie bang wees nie.+ Wat kan ’n mens aan my doen?+
6 Wees moedig en sterk,+ want jy sal hierdie volk die land laat erf wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het om aan hulle te gee.+