Numeri 14:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Maar julle moenie in opstand kom teen Jehovah nie, en julle moenie bang wees vir die mense van die land nie,+ want ons sal hulle verslind. Hulle beskerming is van hulle af weggeneem, en Jehovah is met ons.+ Moenie vir hulle bang wees nie.” Deuteronomium 7:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 dan moet julle nie vir hulle bang wees nie.+ Julle moet terugdink aan wat Jehovah julle God aan Farao en die hele Egipte gedoen het,+
9 Maar julle moenie in opstand kom teen Jehovah nie, en julle moenie bang wees vir die mense van die land nie,+ want ons sal hulle verslind. Hulle beskerming is van hulle af weggeneem, en Jehovah is met ons.+ Moenie vir hulle bang wees nie.”
18 dan moet julle nie vir hulle bang wees nie.+ Julle moet terugdink aan wat Jehovah julle God aan Farao en die hele Egipte gedoen het,+