18 Wanneer hy op die troon van sy koninkryk gaan sit, moet hy vir hom in ’n boek* ’n afskrif skryf van hierdie Wet, wat deur die Levitiese priesters gehou word.+
14 Terwyl hulle die geld uitgehaal het wat na die huis van Jehovah gebring is,+ het die priester Hilkiʹa die boek van Jehovah se Wet+ gevind wat deur middel van* Moses gegee is.+