Eksodus 32:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Jehovah het verder vir Moses gesê: “Ek het gesien dat hierdie volk ’n hardkoppige volk is.+ Psalm 78:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Dan sal hulle nie soos hulle voorvaders wees nie,’n hardkoppige en opstandige geslag,+’n geslag wie se hart nie standvastig* was nie+en wie se gees nie aan God getrou was nie.
8 Dan sal hulle nie soos hulle voorvaders wees nie,’n hardkoppige en opstandige geslag,+’n geslag wie se hart nie standvastig* was nie+en wie se gees nie aan God getrou was nie.