Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Wanneer ek hulle inbring in die land wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed belowe het+ – ’n land wat oorloop van melk en heuning+ – en hulle eet en versadig word en dit met hulle goed gaan,*+ sal hulle op ander gode vertrou en hulle dien en my sonder respek behandel en my verbond verbreek.+

  • Nehemia 9:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Hulle het versterkte stede+ en ’n vrugbare* land+ ingeneem, en hulle het huise vol allerhande goeie dinge in besit geneem, reënputte wat reeds uitgegrawe was, wingerde, olyfboorde+ en ’n oorvloed vrugtebome. Hulle het geëet en het versadig en vet geword, en hulle het die dinge geniet wat u vir hulle uit u groot goedheid gegee het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel