1 Samuel 12:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep+ en gesê: ‘Ons het gesondig,+ want ons het Jehovah verlaat om die Baäls+ en die Astoʹret-beelde+ te dien. Red ons nou uit die hand van ons vyande, sodat ons u kan dien.’ 1 Samuel 12:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Moenie afdwaal om die leë dinge* te volg,+ wat geen voordeel inhou+ en wat julle nie kan red nie, want hulle is niks werd nie.*
10 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep+ en gesê: ‘Ons het gesondig,+ want ons het Jehovah verlaat om die Baäls+ en die Astoʹret-beelde+ te dien. Red ons nou uit die hand van ons vyande, sodat ons u kan dien.’
21 Moenie afdwaal om die leë dinge* te volg,+ wat geen voordeel inhou+ en wat julle nie kan red nie, want hulle is niks werd nie.*