Nahum 1:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis+ en wat wraak neem. Jehovah neem wraak en is gereed om aan sy woede uiting te gee.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,en hy bewaar woede vir sy vyande. Romeine 12:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Moenie self wraak neem nie, geliefde vriende, maar laat die woede aan God oor,+ want daar staan geskryf: “‘Die wraak is myne. Ek sal terugbetaal,’ sê Jehovah.”*+ Hebreërs 10:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Want ons ken die Een wat gesê het: “Die wraak is myne. Ek sal terugbetaal.” Hy sê ook: “Jehovah* sal sy volk oordeel.”+
2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis+ en wat wraak neem. Jehovah neem wraak en is gereed om aan sy woede uiting te gee.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,en hy bewaar woede vir sy vyande.
19 Moenie self wraak neem nie, geliefde vriende, maar laat die woede aan God oor,+ want daar staan geskryf: “‘Die wraak is myne. Ek sal terugbetaal,’ sê Jehovah.”*+
30 Want ons ken die Een wat gesê het: “Die wraak is myne. Ek sal terugbetaal.” Hy sê ook: “Jehovah* sal sy volk oordeel.”+