11 Die grens moet van Sefam tot by Ribla, oos van Ajin, strek, en die grens moet afloop deur die heuwels oos van die Kinneʹret-see.+ 12 Die grens moet strek tot by die Jordaanrivier, en die eindpunt daarvan moet by die Soutsee wees.+ Dit sal julle land+ en die grense daarvan wees.’”