8 Maar dit was omdat Jehovah julle liefgehad het en getrou gebly het aan die eed wat hy aan julle voorvaders gesweer het.+ Daarom het Jehovah julle met ’n magtige hand uitgelei, om julle te verlos uit die huis van slawerny,+ uit die greep van Farao, die koning van Egipte.