Eksodus 14:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Jehovah sal vir julle veg,+ en julle sal stil wees.” Eksodus 15:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Jehovah is ’n magtige vegter.+ Jehovah is sy naam.+ Deuteronomium 1:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Jehovah julle God sal voor julle uit gaan en sal vir julle veg,+ net soos hy in Egipte voor julle oë gedoen het.+ Deuteronomium 20:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 want Jehovah julle God gaan saam met julle om vir julle teen julle vyande te veg en julle te red.’+ Josua 10:42 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 Josua het al hierdie konings en hulle gebied op een slag verower, want Jehovah, die God van Israel, het vir Israel geveg.+
30 Jehovah julle God sal voor julle uit gaan en sal vir julle veg,+ net soos hy in Egipte voor julle oë gedoen het.+
4 want Jehovah julle God gaan saam met julle om vir julle teen julle vyande te veg en julle te red.’+
42 Josua het al hierdie konings en hulle gebied op een slag verower, want Jehovah, die God van Israel, het vir Israel geveg.+