Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+

      Wie is soos u, magtig in heiligheid?+

      Die Een wat met lofliedere gevrees moet word, die Een wat wonders doen.+

  • 2 Samuel 7:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Daarom is u waarlik groot,+ o Soewereine Heer Jehovah. Daar is niemand soos u nie,+ en daar is geen God behalwe u nie.+ Alles wat ons gehoor het, bevestig dit.

  • 1 Konings 8:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 en gesê: “O Jehovah, die God van Israel, daar is geen God soos u+ bo in die hemel of onder op die aarde nie, wat die verbond hou en lojale liefde betoon+ aan u knegte wat u met hulle hele hart dien.+

  • Psalm 86:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Daar is niemand soos u onder die gode nie, o Jehovah,+

      daar is geen werke soos u werke nie.+

  • Jeremia 10:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Niemand is soos u nie, o Jehovah.+

      U is groot, en u naam is groot en magtig.

       7 Wie sal nie die Koning van die nasies vrees nie?+ Dit is gepas om dit te doen,

      want onder al die wyses van die nasies en onder al hulle koninkryke

      is daar hoegenaamd niemand soos u nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel