Psalm 27:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Jehovah is my lig+ en my redding. Vir wie moet ek bang wees?+ Jehovah is die vesting van my lewe.+ Wie moet ek vrees? Jesaja 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+
27 Jehovah is my lig+ en my redding. Vir wie moet ek bang wees?+ Jehovah is die vesting van my lewe.+ Wie moet ek vrees?
2 God is my redding.+ Ek sal op hom vertrou en nie bang wees nie,+want Jah* Jehovah is my sterkte en my mag,en hy het my redding geword.”+