11 Jehovah het direk* met Moses gepraat,+ net soos een man met ’n ander man sou praat. Wanneer hy na die kamp teruggekeer het, het Josua,+ die seun van Nun, sy dienaar en helper,+ nie die tent verlaat nie.
8 Ek praat direk* met hom,+ openlik, nie deur raaisels nie, en hy sien die voorkoms van Jehovah. Hoekom was julle dan nie bang om teen my kneg, teen Moses, te praat nie?”