Psalm 147:19, 20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Hy maak sy woord bekend aan Jakob,sy wetsvoorskrifte en oordele aan Israel.+ 20 Hy het nie met enige ander nasie so gemaak nie.+ Hulle weet niks omtrent sy oordele nie. Loof Jah!*+
19 Hy maak sy woord bekend aan Jakob,sy wetsvoorskrifte en oordele aan Israel.+ 20 Hy het nie met enige ander nasie so gemaak nie.+ Hulle weet niks omtrent sy oordele nie. Loof Jah!*+