Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 As julle dan nou my stem streng gehoorsaam en my verbond hou, dan sal julle beslis my spesiale eiendom* uit al die volke+ word, want die hele aarde behoort aan my.+

  • Deuteronomium 5:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Jehovah ons God het by Horeb ’n verbond met ons gemaak.+

  • Deuteronomium 9:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe ek teen die berg opgeklim het om die kliptablette+ te ontvang, die tablette van die verbond wat Jehovah met julle gemaak het,+ het ek 40 dae en 40 nagte op die berg gebly+ en niks geëet of gedrink nie.

  • Hebreërs 9:19, 20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Want toe Moses al die gebooie van die Wet aan die hele volk oorgedra het, het hy die bloed van die jong bulle en die bokke met water gemeng. Hy het helderrooi wol en hisop gebruik om dit op die boek* en die hele volk te sprinkel, 20 en hy het gesê: “Dit is die bloed van die verbond wat God julle beveel het om te onderhou.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel