Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Toe het God al hierdie woorde gesê:+

  • Eksodus 34:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 En hy het 40 dae en 40 nagte daar by Jehovah gebly. Hy het niks geëet en niks gedrink nie.+ En Hy het die woorde van die verbond, die Tien Gebooie,* op die tablette geskryf.+

  • Deuteronomium 10:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Daarna het hy op die tablette dieselfde woorde geskryf wat hy voorheen geskryf het,+ die Tien Gebooie,*+ wat Jehovah op die berg uit die vuur vir julle gegee het+ op die dag toe julle* vergader het.+ En Jehovah het dit vir my gegee.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel