15 “‘Vervloek is die man wat ’n uitgekerfde beeld+ of ’n metaalbeeld maak+ – iets wat vir Jehovah afskuwelik is,+ die handewerk van ’n ambagsman* – en wat dit weggesteek het.’ (En die hele volk moet antwoord en sê: ‘Amen!’*)
29 “Omdat ons dan die kinders* van God is,+ moet ons nie dink dat die Goddelike Wese soos goud of silwer of klip is nie, soos ’n beeld wat deur die vaardigheid en ontwerp van die mens gemaak word nie.+