2 Kronieke 15:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Maar wanneer hulle in die moeilikheid was en na Jehovah, die God van Israel, teruggekeer het en hom gesoek het, het hy hom deur hulle laat vind.+ 2 Kronieke 15:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 En die hele Juda was bly oor die eed, want hulle het die eed afgelê met hulle hele hart en het hom gretig gesoek, en hy het hom deur hulle laat vind.+ En Jehovah het hulle rus gegee van hulle vyande om hulle.+
4 Maar wanneer hulle in die moeilikheid was en na Jehovah, die God van Israel, teruggekeer het en hom gesoek het, het hy hom deur hulle laat vind.+
15 En die hele Juda was bly oor die eed, want hulle het die eed afgelê met hulle hele hart en het hom gretig gesoek, en hy het hom deur hulle laat vind.+ En Jehovah het hulle rus gegee van hulle vyande om hulle.+