Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Jehovah het voor hom verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n God wat genadig is+ en medelye* betoon,+ wat nie gou kwaad word nie+ en vol lojale liefde*+ en waarheid*+ is,

  • Deuteronomium 30:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 dan sal Jehovah julle God julle gevangenes terugbring+ en genadig wees teenoor julle+ en julle weer bymekaarmaak uit al die volke waarheen Jehovah julle God julle verstrooi het.+

  • 2 Kronieke 30:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 As julle na Jehovah terugkeer, sal dié wat julle broers en julle seuns gevange geneem het, genade aan hulle betoon+ en hulle na hierdie land laat terugkeer.+ Want Jehovah julle God is vol medelye* en genade,+ en hy sal julle nie verwerp as julle na hom terugkeer nie.”+

  • Nehemia 9:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Maar in u groot genade het u hulle nie vernietig+ of verlaat nie, want u is ’n God wat medelye* en genade betoon.+

  • Jesaja 54:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 “Vir ’n kort oomblikkie het ek jou verlaat,

      maar met groot genade sal ek jou terugbring.+

  • Jesaja 55:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+

      en die slegte mens sy gedagtes.

      Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+

      na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel