Levitikus 26:46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 Dit is die wetsvoorskrifte, die regterlike bevele en die wette wat Jehovah op die berg Siʹnai deur middel van Moses+ aan die Israeliete gegee het. Deuteronomium 4:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Luister dan nou, o Israel, na die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat ek julle leer om te gehoorsaam, sodat julle kan lewe+ en kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee.
46 Dit is die wetsvoorskrifte, die regterlike bevele en die wette wat Jehovah op die berg Siʹnai deur middel van Moses+ aan die Israeliete gegee het.
4 “Luister dan nou, o Israel, na die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat ek julle leer om te gehoorsaam, sodat julle kan lewe+ en kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee.