Eksodus 20:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 “Eer* jou pa en jou ma+ sodat jy lank kan lewe in die land wat Jehovah jou God aan julle gee.+ Efesiërs 6:2, 3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Eer* jou pa en jou ma”+ is die eerste gebod met ’n belofte: 3 “Sodat dit met jou goed kan gaan* en jy lank op die aarde kan bly.”
2 “Eer* jou pa en jou ma”+ is die eerste gebod met ’n belofte: 3 “Sodat dit met jou goed kan gaan* en jy lank op die aarde kan bly.”