-
Hebreërs 12:18, 19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Julle het nie by iets gekom waaraan gevat kan word+ en wat met vuur aan die brand gesteek is nie.+ Julle het nie gekom by ’n donker wolk of digte donkerte of ’n storm+ 19 of die geluid van ’n trompet+ of ’n stem wat praat nie.+ Toe die volk dit hoor, het hulle gesmeek dat niks verder vir hulle gesê moes word nie.+
-