12 “En nou, o Israel, wat vra Jehovah julle God van julle?+ Net dít: Om Jehovah jou God te vrees,+ om al sy weë te volg,+ om hom lief te hê, om Jehovah jou God met jou hele hart en jou hele siel* te dien+
28 En moenie dié vrees wat die liggaam doodmaak maar nie die siel* kan doodmaak nie.+ Vrees eerder die Een wat die siel sowel as die liggaam in Gehenʹna* kan vernietig.+