Spreuke 4:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Hy het my geleer en gesê: “Bewaar my woorde in jou hart.+ Gehoorsaam my gebooie en bly lewe.+ Spreuke 7:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Gehoorsaam my gebooie en bly lewe.+ Laat my onderrigting* vir jou so kosbaar wees soos die appel van jou oog. Prediker 12:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Nadat alles gehoor is, is dít die slotsom: Vrees die ware God+ en gehoorsaam sy gebooie,+ want dit is die hele verpligting van die mens.+ Jesaja 48:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 As jy maar net aan my gebooie aandag sal skenk!+ Dan sal jou vrede net soos ’n rivier word,+en jou regverdigheid soos die golwe van die see.+ 1 Johannes 5:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want die liefde vir God beteken dat ons sy gebooie gehoorsaam.+ En tog is sy gebooie nie swaar nie,+
2 Gehoorsaam my gebooie en bly lewe.+ Laat my onderrigting* vir jou so kosbaar wees soos die appel van jou oog.
13 Nadat alles gehoor is, is dít die slotsom: Vrees die ware God+ en gehoorsaam sy gebooie,+ want dit is die hele verpligting van die mens.+
18 As jy maar net aan my gebooie aandag sal skenk!+ Dan sal jou vrede net soos ’n rivier word,+en jou regverdigheid soos die golwe van die see.+
3 Want die liefde vir God beteken dat ons sy gebooie gehoorsaam.+ En tog is sy gebooie nie swaar nie,+