Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Jehovah het verder vir Moses gesê: “Ek het gesien dat hierdie volk ’n hardkoppige volk is.+ 10 Moet my nie probeer keer nie. Laat ek hulle vernietig, want ek is woedend, en laat ek jou ’n groot nasie maak.”+

  • Numeri 25:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 So het Israel die Baäl van Peor saam met hulle begin aanbid,*+ en Jehovah het woedend geword vir Israel.

  • Deuteronomium 11:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Pasop dat julle hart nie verlei word om ’n verkeerde weg in te slaan en ander gode te aanbid en voor hulle neer te buig nie.+ 17 Anders sal Jehovah vir julle woedend word, en hy sal die hemel toesluit sodat dit nie sal reën+ en die grond nie sy opbrengs sal gee nie, en julle sal vinnig uit die goeie land verdwyn wat Jehovah aan julle gee.+

  • Rigters 2:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Toe het Jehovah so woedend geword vir Israel dat hy hulle in die hand gegee het van hulle vyande wat hulle geplunder het.+ Hy het hulle oorgelewer aan* hulle vyande rondom hulle,+ en hulle kon hulleself nie meer teen hulle vyande verdedig nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel