Levitikus 18:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Julle moet my wetsbepalings en my regterlike bevele onderhou. Enigiemand wat dit doen, sal daardeur lewe.+ Ek is Jehovah. Deuteronomium 4:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Luister dan nou, o Israel, na die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat ek julle leer om te gehoorsaam, sodat julle kan lewe+ en kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee. Galasiërs 3:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Die Wet is egter nie op geloof gebaseer nie. Maar “enigiemand wat hierdie dinge doen, sal daardeur lewe”.+
5 Julle moet my wetsbepalings en my regterlike bevele onderhou. Enigiemand wat dit doen, sal daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.
4 “Luister dan nou, o Israel, na die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat ek julle leer om te gehoorsaam, sodat julle kan lewe+ en kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee.
12 Die Wet is egter nie op geloof gebaseer nie. Maar “enigiemand wat hierdie dinge doen, sal daardeur lewe”.+