Deuteronomium 13:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 mag julle nie na die woorde van daardie profeet of daardie dromer luister nie,+ want Jehovah julle God toets julle+ om te weet of julle Jehovah julle God liefhet met julle hele hart en julle hele siel.*+ Spreuke 17:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die smeltpot is vir silwer en die smeltoond vir goud,+maar Jehovah is die Een wat harte ondersoek.+
3 mag julle nie na die woorde van daardie profeet of daardie dromer luister nie,+ want Jehovah julle God toets julle+ om te weet of julle Jehovah julle God liefhet met julle hele hart en julle hele siel.*+
3 Die smeltpot is vir silwer en die smeltoond vir goud,+maar Jehovah is die Een wat harte ondersoek.+