Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Ek sal neerdaal om hulle uit die hand van die Egiptenare te red+ en om hulle uit daardie land te lei na ’n goeie en uitgestrekte land, ’n land wat oorloop van melk en heuning,+ die gebied van die Kanaäniete, die Hetiete, die Amoriete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete.+

  • Levitikus 26:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 sal ek vir julle reën op die regte tyd gee,+ en die land sal sy opbrengs lewer,+ en die bome van die veld sal hulle vrugte gee.

  • Deuteronomium 11:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Maar die land aan die oorkant wat julle binnekort in besit gaan neem, is ’n land van berge en valleivlaktes.+ Dit drink die reën wat uit die hemel val.+ 12 Dit is ’n land waarvoor Jehovah julle God sorg. Die oë van Jehovah julle God is altyd daarop, van die begin van die jaar tot aan die einde van die jaar.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel