31 “Ek sal julle grens vasstel van die Rooisee af tot by die see van die Filistyne en van die wildernis af tot by die Rivier,*+ want ek sal die inwoners van die land in julle hand gee, en julle sal hulle voor julle uit verdryf.+
23 Jehovah julle God sal hulle aan julle oorlewer en hulle heeltemal verslaan totdat hulle vernietig is.+24 Hy sal hulle konings in julle hand gee,+ en julle sal hulle naam onder die hemel uitwis.+ Niemand sal teen julle staande kan bly nie.+ Julle sal hulle vernietig.+